Andrea Elson (gebore 6 Maart 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Simon & Simon (1981), Whiz Kids (1983), ALF (1986), en They Came from Outer Space (1990).
Filmografie Televisiereekse 1981: Simon & Simon 1983: Whiz Kids 1986: ALF 1990: They Came from Outer Space
Televisierolprente 1989: Class Cruise 1991: Frankenstein: The College Years
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu