Denise DuBarry (gebore 6 Maart 1956- 23 Maart 2019) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Being There (1979), Monster in the Closet (1986), en Do It or Die (2017), en in die televisiereeks Black Sheep Squadron (1976).
Filmografie Rolprente 1979: Being There 1985: KGB: The Secret War 1986: Monster in the Closet 2010: Shoot the Hero 2017: Do It or Die 2017: Do It or Die!
Televisiereekse 1976: Black Sheep Squadron
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu