Ruth Duccini (23 Julie 1918 – 16 Januarie 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Wizard of Oz (1939) en Under the Rainbow (1981).

Filmografie Rolprente 1939: The Wizard of Oz 1981: Under the Rainbow

Video's 2013: The Making of the Wonderful Wizard of Oz

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu