Jane Dulo (13 Oktober 1918 – 22 Mei 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Did You Hear the One About the Traveling Saleslady? (1968) en Soylent Green (1973), en in die televisiereekse Hey, Jeannie! (1956) en Get Smart (1965).
Filmografie Rolprente 1968: Did You Hear the One About the Traveling Saleslady? 1973: Soylent Green
Televisiereekse 1950: The Robert Q. Lewis Show 1951: Two Girls Named Smith 1956: Hey, Jeannie! 1965: Get Smart
Televisierolprente 1966: The Carol Channing Show 1977: Terraces 1977: Duffy 1981: Revenge of the Gray Gang
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu