Dixie Dunbar (19 Januarie 1919 – 29 Augustus 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Educating Father (1936), King of Burlesque (1936), Girls' Dormitory (1936), en Freshman Year (1938).

Filmografie Rolprente 1936: Educating Father 1936: King of Burlesque 1936: Girls' Dormitory 1936: Back to Nature 1936: The First Baby 1938: Freshman Year 1938: Walking Down Broadway

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu