Marie Dressler (9 November 1868 – 28 Julie 1934) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tillie's Punctured Romance (1914), Min and Bill (1930), Emma (1932), en Dinner at Eight (1933).
Filmografie Rolprente 1914: Tillie's Punctured Romance 1915: Tillie's Tomato Surprise 1917: Tillie Wakes Up 1927: The Callahans and the Murphys 1927: The Joy Girl 1928: Bringing Up Father 1928: The Patsy 1929: The Vagabond Lover 1930: Min and Bill 1930: Anna Christie 1930: Caught Short 1930: The Girl Said No 1930: Let Us Be Gay 1930: One Romantic Night 1931: Politics 1931: Reducing 1932: Emma 1932: Prosperity 1933: Dinner at Eight 1933: Christopher Bean 1933: Tugboat Annie 1955: All in Good Fun 1963: Anniversary
Televisierolprente 2005: Irving Thalberg: Prince of Hollywood
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1868 Kategorie:Sterftes in 1934 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu