Tamara Drasin (1905 – 1943) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sweet Surrender (1935) en No, No, Nanette (1940).
Filmografie Rolprente 1935: Sweet Surrender 1940: No, No, Nanette
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1943 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1900's