Helen Gahagan Douglas (25 November 1900 – 28 Junie 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent She (1935).
Filmografie Rolprente 1935: She
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1900 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu