Robyn Douglass (gebore 21 Junie 1953) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Breaking Away (1979) en The Lonely Guy (1984), en in die televisiereeks Galactica 1980 (1980).
Filmografie Rolprente 1979: Breaking Away 1982: Partners 1984: The Lonely Guy
Televisiereekse 1980: Galactica 1980 1985: Stingray
Televisierolprente 1978: The Clone Master 1979: The Girls in the Office 1981: Conquest of the Earth 1981: Golden Gate 1984: Her Life as a Man 1985: Stingray 1990: Freeze Frame
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu