Peggy Dow (gebore 18 Maart 1928) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Undertow (1949), Harvey (1950), Shakedown (1950), en Woman in Hiding (1950).

Filmografie Rolprente 1949: Undertow 1950: Harvey 1950: Shakedown 1950: Woman in Hiding 1951: Bright Victory 1951: I Want You 1951: Reunion in Reno 1951: You Never Can Tell

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse filantrope