Constance Dowling (24 Julie 1920 – 28 Oktober 1969) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Knickerbocker Holiday (1944), Boston Blackie and the Law (1946), Blind Spot (1947), en Gog (1954).

Filmografie Rolprente 1944: Knickerbocker Holiday 1944: Up in Arms 1946: Boston Blackie and the Law 1947: Blind Spot 1950: Miss Italia 1951: Duello senza onore 1951: Stormbound 1954: Gog

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1969 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu