Donna Douglas (26 September 1933 – 1 Januarie 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Frankie and Johnny (1966) en in die televisiereekse The Twilight Zone (1959), Checkmate (1960), en The Beverly Hillbillies (1962).
Filmografie Rolprente 1966: Frankie and Johnny 1991: Turtle Races 2013: Chronicles of Life Trials
Televisiereekse 1959: The Twilight Zone 1960: Checkmate 1962: The Beverly Hillbillies 1965: Hollywood Talent Scouts
Televisierolprente 1981: The Return of the Beverly Hillbillies
Video's 1985: Elvis: Memories 1996: Bad Hair Day: The Videos
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu