Dorothy Dell (30 Januarie 1915 – 8 Junie 1934) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Shoot the Works (1934), Little Miss Marker (1934), en Wharf Angel (1934).
Filmografie Rolprente 1934: Shoot the Works 1934: Little Miss Marker 1934: Wharf Angel
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1934 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu