Constance Adams DeMille (27 April 1874 – 17 Julie 1960) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Where the Trail Divides (1914).
Filmografie Rolprente 1914: Where the Trail Divides
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1960 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1873