Carol Dempster (9 Desember 1901 – 1 Februarie 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dream Street (1921), One Exciting Night (1922), The White Rose (1923), en Sally of the Sawdust (1925).
Filmografie Rolprente 1919: The Girl Who Stayed at Home 1919: Scarlet Days 1920: The Love Flower 1921: Dream Street 1922: One Exciting Night 1922: Sherlock Holmes 1923: The White Rose 1924: America 1924: Isn't Life Wonderful 1925: Sally of the Sawdust 1925: That Royle Girl 1926: The Sorrows of Satan
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu