Nora Denney (3 September 1927 – 20 November 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Willy Wonka & the Chocolate Factory (1971), Force: Five (1981), en Splash (1984), en in die televisiereeks McCloud (1970).

Filmografie Rolprente 1971: Willy Wonka & the Chocolate Factory 1981: Force: Five 1984: Splash

Televisiereekse 1970: McCloud

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu