Laura Devon (23 Mei 1931 – 19 Julie 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Goodbye Charlie (1964) en Gunn (1967), en in die televisiereekse The Twilight Zone (1959) en The Richard Boone Show (1963).

Filmografie Rolprente 1964: Goodbye Charlie 1965: Red Line 7000 1966: Chamber of Horrors 1967: Gunn 1967: A Covenant with Death

Televisiereekse 1959: The Twilight Zone 1963: The Richard Boone Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu