Brenda Dickson (gebore 3 Februarie 1949) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Taxi Driver (1976) en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), Love, American Style (1969), en The Young and the Restless (1973).
Filmografie Rolprente 1972: Deathmaster 1976: Taxi Driver
Televisiereekse 1965: Days of Our Lives 1969: Love, American Style 1973: The Young and the Restless
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu