Tamara Dobson (14 Mei 1944 – 2 Oktober 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fuzz (1972), Cleopatra Jones (1973), Cleopatra Jones and the Casino of Gold (1975), en Chained Heat (1983).

Filmografie Rolprente 1972: Fuzz 1973: Cleopatra Jones 1975: Cleopatra Jones and the Casino of Gold 1983: Chained Heat

Televisiereekse 1978: Jason of Star Command 1979: Beat the Clock

Televisierolprente 1984: Amazons

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu