Nicole DeHuff (6 Januarie 1975 – 16 Februarie 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Meet the Parents (2000), Suspect Zero (2004), en Unbeatable Harold (2006), en in die televisiereeks The Practice (1997).

Filmografie Rolprente 2000: Meet the Parents 2004: Suspect Zero 2006: Unbeatable Harold

Televisiereekse 1997: The Practice

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu