Barbara Colby (2 Julie 1939 – 24 Julie 1975) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent California Split (1974) en in die televisiereekse Mary Tyler Moore (1970), Columbo (1971), en Phyllis (1975).

Filmografie Rolprente 1974: California Split 1974: Memory of Us

Televisiereekse 1970: Mary Tyler Moore 1971: Columbo 1975: Phyllis

Televisierolprente 1972: Look Homeward, Angel 1974: Judgment: The Trial of Julius and Ethel Rosenberg 1976: The Ashes of Mrs. Reasoner

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu