Carole Cole (17 Oktober 1944 – 19 Mei 2009) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Promise at Dawn (1970) en The Taking of Pelham One Two Three (1974), en in die televisiereekse Sanford and Son (1972) en Grady (1975).
Filmografie Rolprente 1969: The Mad Room 1969: Model Shop 1970: Promise at Dawn 1974: The Taking of Pelham One Two Three
Televisiereekse 1954: The Nat King Cole Show 1972: Sanford and Son 1975: Grady
Televisierolprente 1989: The Unforgettable Nat 'King' Cole
Video's 1991: Nat King Cole: The Incomparable Nat King Cole Volume 1 1992: Nat King Cole: The Incomparable Nat King Cole Volume 2
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu