Constance Collier (22 Januarie 1878 – 25 April 1955) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Damsel in Distress (1937), Monsieur Beaucaire (1946), The Dark Corner (1946), en Rope (1948).
Filmografie Rolprente 1916: The Code of Marcia Gray 1916: Macbeth 1916: The Tongues of Men 1919: The Impossible Woman 1920: Bleak House 1921: Forever 1925: The Rat 1926: The Triumph of the Rat 1927: When Boys Leave Home 1929: The Return of the Rat 1935: Shadow of Doubt 1935: Professional Soldier 1936: Girls' Dormitory 1937: A Damsel in Distress 1937: Clothes and the Woman 1937: The Rat 1937: Thunder in the City 1940: Half a Sinner 1946: Monsieur Beaucaire 1946: The Dark Corner 1948: Rope
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1878 Kategorie:Sterftes in 1955 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 19de eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu