Dorothy Comingore (24 Augustus 1913 – 30 Desember 1971) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Comet Over Broadway (1938), North of the Yukon (1939), Citizen Kane (1941), en The Big Night (1951).
Filmografie Rolprente 1938: Comet Over Broadway 1938: Prison Train 1939: North of the Yukon 1940: Pioneers of the Frontier 1941: Citizen Kane 1944: The Hairy Ape 1951: The Big Night
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu