Juleen Compton is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stranded (1965) en The Plastic Dome of Norma Jean (1966).

Filmografie Rolprente 1965: Stranded 1966: The Plastic Dome of Norma Jean 1988: Buckeye and Blue

Televisierolprente 1974: Virginia Hill 1979: Women at West Point

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Lewende mense