Corinne Conley (gebore 23 Mei 1929) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Simple Favor (2018) en in die televisiereekse That Girl (1966), War of the Worlds (1988), en Goosebumps (1995).
Filmografie Rolprente 1965: Willy McBean and His Magic Machine 1992: Search for Diana 2005: Heidi 2013: Cas & Dylan 2014: WolfCop 2018: A Simple Favor
Televisiereekse 1952: Open House 1960: Just Mary 1961: Tales of the Wizard of Oz 1961: The Superior Sex 1966: That Girl 1973: Love Thy Neighbor 1986: Red Serge 1988: War of the Worlds 1995: Goosebumps 2001: Quads! 2002: The Berenstain Bears
Televisierolprente 2006: Legacy of Fear
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu