Marilyn Cooper (14 Desember 1934 – 22 April 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Survivors (1983), Brighton Beach Memoirs (1986), Family Business (1989), en Keeping the Faith (2000).

Filmografie Rolprente 1983: The Survivors 1986: Brighton Beach Memoirs 1989: Family Business 2000: Keeping the Faith

Televisiereekse 1982: One of the Boys 1988: The Thorns

Televisierolprente 1984: Woman of the Year 1988: Sam Found Out: A Triple Play

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu