Veronica Cooper (27 Mei 1913 – 16 Februarie 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente No Other Woman (1933), King Kong (1933), en Blood Money (1933).

Filmografie Rolprente 1933: No Other Woman 1933: King Kong 1933: Blood Money 1989: Gary Cooper: American Life, American Legend

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu