Katharine Cornell (16 Februarie 1893 – 9 Junie 1974) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente No Time for Comedy (1940), Stage Door Canteen (1943), en The Unconquered (1954).
Filmografie Rolprente 1940: No Time for Comedy 1943: Stage Door Canteen 1954: The Unconquered
Televisierolprente 1957: There Shall Be No Night
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1893 Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu