Aneta Corsaut (3 November 1933 – 6 November 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Blob (1958) en in die televisiereekse Gunsmoke (1955), The Andy Griffith Show (1960), en The Gertrude Berg Show (1961).
Filmografie Rolprente 1958: The Blob
Televisiereekse 1955: Gunsmoke 1960: The Andy Griffith Show 1961: The Gertrude Berg Show 1979: House Calls
Televisierolprente 1970: Me and Benjie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu