Sue Costello is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Southie (1998), The Fighter (2010), en Brutally Yours, en in die televisiereeks Costello (1998).

Filmografie Rolprente 1998: Southie 2010: The Fighter 2016: Emerald City Brutally Yours

Televisiereekse 1998: Costello

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu