Ellen Corby (3 Junie 1911 – 14 April 1999) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente I Remember Mama (1948), Sabrina (1954), en Vertigo (1958), en in die televisiereeks The Waltons (1971).

Filmografie Rolprente 1936: The Broken Coin 1941: Twilight on the Trail 1947: Hoppy's Holiday 1948: I Remember Mama 1950: Caged 1952: Monsoon 1954: Sabrina 1958: Vertigo 1962: Saintly Sinners

Televisiereekse 1950: The Hank McCune Show 1950: Stars Over Hollywood 1953: Your Play Time 1953: The Revlon Mirror Theater 1955: Luke and the Tenderfoot 1956: Alias Mike Hercules 1957: Trackdown 1971: The Waltons

Televisierolprente 1971: The Homecoming: A Christmas Story 1980: The Waltons: A Decade of the Waltons 1981: All the Way Home 1993: A Walton Thanksgiving Reunion 1997: The Walton Legacy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu