Patricia Collinge (20 September 1892 – 10 April 1974) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Little Foxes (1941), Tender Comrade (1943), Shadow of a Doubt (1943), en Casanova Brown (1944).

Filmografie Rolprente 1941: The Little Foxes 1943: Tender Comrade 1943: Shadow of a Doubt 1944: Casanova Brown 1951: Teresa

Televisiereekse 1954: Love Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Amerikaanse dramaturge Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu