Julie Bovasso (1 Augustus 1930 – 14 September 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Saturday Night Fever (1977), The Verdict (1982), Moonstruck (1987), en My Blue Heaven (1990).

Filmografie Rolprente 1977: Saturday Night Fever 1982: The Verdict 1987: Moonstruck 1990: My Blue Heaven

Televisiereekse 1958: From These Roots 1991: The Man in the Family

Televisierolprente 1978: The Last Tenant 1980: King Crab 1981: The Gentleman Bandit 1986: A Time to Triumph

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu