Jan Gan Boyd is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Chorus Line (1985), Assassination (1987), en Steele Justice (1987).
Filmografie Rolprente 1985: A Chorus Line 1987: Assassination 1987: Steele Justice
Televisierolprente 1987: Harry's Hong Kong
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu