Rosemarie Bowe (17 September 1932 – 20 Januarie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Adventures of Hajji Baba (1954), The Golden Mistress (1954), The Big Bluff (1955), en The Corrupt Ones (1967).

Filmografie Rolprente 1954: The Adventures of Hajji Baba 1954: The Golden Mistress 1955: The Big Bluff 1956: The Peacemaker 1967: The Corrupt Ones

Televisiereekse 1985: It's a Great Life

Televisierolprente 1979: The 50th Anniversary Gala for USC's Film Department

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu