Dorris Bowdon (27 Desember 1914 – 9 Augustus 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Drums Along the Mohawk (1939), The Grapes of Wrath (1940), Jennie (1940), en The Moon Is Down (1943).

Filmografie Rolprente 1939: Drums Along the Mohawk 1940: The Grapes of Wrath 1940: Jennie 1943: The Moon Is Down

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu