Whitney Bourne (6 Mei 1914 – 24 Desember 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Crime Without Passion (1934), Living on Love (1937), Flight from Glory (1937), en The Mad Miss Manton (1938).

Filmografie Rolprente 1934: Crime Without Passion 1935: Once in a Blue Moon 1937: Living on Love 1937: Flight from Glory 1937: Head Over Heels in Love 1938: The Mad Miss Manton 1938: Blind Alibi 1938: Double Danger

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu