Berry Berenson (14 April 1948 – 11 September 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Remember My Name (1978), Winter Kills (1979), en Cat People (1982).
Filmografie Rolprente 1978: Remember My Name 1979: Winter Kills 1982: Cat People
Televisiereekse 1979: Fashion
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu