Susan Bernard (11 Februarie 1948 – 21 Junie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was die dogter van die fotograaf Bruno Bernard.
Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Faster, Pussycat! Kill! Kill! (1965), Stranger in Hollywood (1968), That Tender Touch (1969), en Teenager (1974).
Filmografie Rolprente 1965: Faster, Pussycat! Kill! Kill! 1968: Stranger in Hollywood 1969: That Tender Touch 1974: Teenager 1999: The Mao Game
Video's 2005: Go, Pussycat, Go!
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu