Zina Bethune (17 Februarie 1945 – 12 Februarie 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Sunrise at Campobello (1960) en in die televisiereekse The United States Steel Hour (1953) en Planet of the Apes (1974).

Filmografie Rolprente 1960: Sunrise at Campobello 1967: Who's That Knocking at My Door

Televisiereekse 1953: The United States Steel Hour 1962: The Doctors and the Nurses 1974: Planet of the Apes

Televisierolprente 1958: Little Women 1960: Special for Women: The Cold Woman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu