Nita Bieber (18 Julie 1926 – 4 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Little Miss Broadway (1947), Kilroy Was Here (1947), Summer Stock (1950), en The Prince Who Was a Thief (1951).
Filmografie Rolprente 1947: Little Miss Broadway 1947: Kilroy Was Here 1950: Summer Stock 1951: The Prince Who Was a Thief
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu