Billie Bird (28 Februarie 1908 – 27 November 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sixteen Candles (1984), Police Academy 4: Citizens on Patrol (1987), Home Alone (1990), en Dennis the Menace (1993).

Filmografie Rolprente 1958: Unwed Mother 1984: Sixteen Candles 1987: Police Academy 4: Citizens on Patrol 1990: Home Alone 1993: Dennis the Menace

Televisiereekse 1979: Benson 1982: It Takes Two 1987: CBS Summer Playhouse 1988: Dear John

Televisierolprente 1988: Save the Dog!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu