Joan Blackman (gebore 17 Mei 1938) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Visit to a Small Planet (1960), Blue Hawaii (1961), Kid Galahad (1962), en Shivers (1975).
Filmografie Rolprente 1959: Good Day for a Hanging 1960: Visit to a Small Planet 1961: Blue Hawaii 1962: Kid Galahad 1963: Twilight of Honor 1966: Intimacy 1968: Daring Game 1973: Pets 1975: Shivers 1975: Moonrunners 1975: The Heatwave Lasted Four Days
Televisiereekse 1990: The Castle of Adventure
Televisierolprente 2002: There's Only One Elvis
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu