Betsy Blair (11 Desember 1923 – 13 Maart 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kind Lady (1951), Marty (1955), Main Street (1956), en Careless (1962).
Filmografie Rolprente 1947: The Guilt of Janet Ames 1951: Kind Lady 1955: Marty 1956: Main Street 1956: Meeting in Paris 1957: The Halliday Brand 1960: Lies My Father Told Me 1962: Careless 1962: All Night Long 1986: Descent Into Hell 1986: Flight of the Spruce Goose 1988: Betrayed
Televisierolprente 1975: Daft As a Brush 1986: Maggie 1988: Marcus Welby, M.D.: A Holiday Affair 1996: Blacklist: Hollywood on Trial
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu