Madge Blake (31 Mei 1899 – 19 Februarie 1969) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Prowler (1951), The Long, Long Trailer (1954), en Batman: The Movie (1966), en in die televisiereeks Batman (1966).

Filmografie Rolprente 1951: The Prowler 1954: The Long, Long Trailer 1966: Batman: The Movie

Televisiereekse 1953: The Ray Milland Show 1957: The Real McCoys 1958: This Is Alice 1961: The Joey Bishop Show 1964: Harris Against the World 1965: Mona McCluskey 1966: Batman

Video's 1997: Once Upon a Dream: The Making of Walt Disney's 'Sleeping Beauty''' 2005: Bewitched: The Magic Unveiled''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1899 Kategorie:Sterftes in 1969 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu