Gertrude Berg (3 Oktober 1899 – 14 September 1966) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Goldbergs (1950) en in die televisiereekse The Goldbergs (1949), Hennesey (1959), en The Gertrude Berg Show (1961).

Filmografie Rolprente 1937: Make a Wish 1950: The Goldbergs 2009: Yoo-Hoo, Mrs. Goldberg

Televisiereekse 1949: The Goldbergs 1954: The Elgin Hour 1957: The Kate Smith Show 1959: Hennesey 1961: The Gertrude Berg Show

Televisierolprente 1956: Salute to Baseball 1959: The World of Sholom Aleichem

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1899 Kategorie:Sterftes in 1966 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu