Frances Bergen (14 September 1922 – 2 Oktober 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Titanic (1953) en American Gigolo (1980), en in die televisiereekse Shirley Temple's Storybook (1958) en Yancy Derringer (1958).
Filmografie Rolprente 1953: Titanic 1980: American Gigolo 1990: Eating
Televisiereekse 1956: The Rosemary Clooney Show 1958: Shirley Temple's Storybook 1958: Yancy Derringer
Televisierolprente 1959: Disneyland '59
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu