Anacletus I,Anacletus, Saint. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.Campbell, T. (1907). Pope St. Anacletus. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek op 28 Augustus 2014 by New Advent: (ook Cletus, of Anencletus) die derde pous van die Rooms-Katolieke Kerk, is volgens die Kerk die opvolger van Pous Linus as pous (biskop) van Rome van 76 tot 88. Die naam Anacletus beteken "onberispelik". Volgens sommige bronne is hy dieselfde persoon as pous Cletus.Artaud de Montor, A.F. Chévalier de, (1772–1849) The lives and times of the Popes, bl. 19 Ander bronne beweer egter dat hy Cletus se opvolger was. Tydens sy pontifikaat is daar begin met die inseëning van biskoppe. Sy opvolger was Pous Clemens I.
Volgens die Liber PontificalisLoomis, Louise R., (1874 translator) "The book of the popes. (Liber Pontificalis)" bl. 46. New York, Columbia University Press. Augustus 1977 is hy gebore in die buurt Vicus Patricius en is hy die seun van Emilianus.
Vroeër is hy in die Rooms-Katolieke Kerk as heilige vereer (tot 1969). Sy feesdag was op 26 April. Sy stoflike oorskot word in die Sint Pieterskerk in die Vatikaan bewaar.
Verwysings
Bronnelys McBrien, R. P. Lives of the Popes: The Pontiffs from Saint Peter to John Paul II (HarperSanFrancisco, 2000 (revised in 2006), )
Eksterne skakels
Anacletus I Anacletus I Kategorie:Sterftes in 88