Albert van Breugel was die waarnemende kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop tussen April 1672 tot 2 Oktober 1672. Hy het Goewerneur Pieter Hackius opgevolg na die se afsterwe op 30 November 1671. Tussen Hackius se afsterwe en van Breugel se aanstelling is die administrasie in die Kaap deur die Politieke Raad waargeneem.

Sien ook Lys van kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie

Kategorie:Nederlandse kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie (VOC)